My beste tydverdryf. Ek speel slaap slaap.
Ja, ek wys maklik hoe n gelukkige mensie ek kan wees. Ek hou baie van smile.
Net die regte weer vir n man wat wag om groot te word.
Ek is n gelukkige klein seuntjie, my Pappa en Mamma is baie lief vir my.
Groot is dié blydskap. Ouma grooitjies is baie in hulle nappies met hom.
Nooit te klein vir groot speelgoed nie.